Besoek Colenso

Kode cq
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 15 Januarie 2005
Datum einde 15 Januarie 2005
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Ons het 'n entjie gaan ry en besluit om Colenso toe te gaan.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 12

Gaan na dokument #


cq1
Geneem: 15 Januarie 2005
 
Hier is 'n nagvalkie op die telefoondraad.

cq2
Geneem: 15 Januarie 2005
 
Die brug oor die Tugela by Colenso se ingang.

cq3
Geneem: 15 Januarie 2005
 
Die Tugela loop lekker sterk.

cq4
Geneem: 15 Januarie 2005
 
Die brug oor die treinspoor by Colenso.

cq5
Geneem: 15 Januarie 2005
 
Die ou skoorstene van die groot kragstasie wat by Colenso was.

cq6
Geneem: 15 Januarie 2005
 
Een van die ou skoorstene van die groot kragstasie wat by Colenso was.

cq9
Geneem: 15 Januarie 2005
 
Kobus en Jacobus by die pilare van die ou kragstasie wat by Colenso was.

cq10
Geneem: 15 Januarie 2005
 
Die pilare van die ou kragstasie wat by Colenso was.

cq11
Geneem: 15 Januarie 2005
 
Die pilare van die ou kragstasie wat by Colenso was.

cq12
Geneem: 15 Januarie 2005
 
'n Sydistel.

cq13
Geneem: 15 Januarie 2005
 
Dit lyk soos die stoomlokomotief wat tussen Weenen en Estcourt gery het. Vra vir Evert?

cq14
Geneem: 15 Januarie 2005

Besonderhede
Laai af
 
Dit lyk nogal oulik as die wolke so vinnig by die skoorsteen verbywaai.

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #455/cp Nuwejaar 2005 op Newcastle