Kersfees 2004 op Ladysmith

Kode co
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin Nie gespesifiseerd
Datum einde Nie gespesifiseerd
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Marietha-hulle het hierdie Kersfees 'n paar dae by ons in Poortweg kom deurbring. Dit was baie lekker. Ons het lekker saam gekuier en Elsabé het Marietha gehelp om haar skootrekenaar beter te leer ken.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 19

Gaan na dokument #


co1
Geneem: 27 Desember 2004
 
Ons kersboom se nuwe ronde liggies is baie mooi.

co2
Geneem: 27 Desember 2004
 
Ma sit en geniet Oukersaand saam met al haar kinders. (En verlang na die baie kleinkinders wat nie meer in die huis is nie.)

co3
Geneem: 27 Desember 2004
 
Die kersboom volgens die ou-ou tradisie.

co4
Geneem: 25 Desember 2004
 
Kobus help Marietha met haar digitale kamera.

co5
Geneem: 28 Desember 2004
 
Kobus speel soos altyd vir ons "Stille Nag".

co6
Geneem: 25 Desember 2004
 
Ouma luister hoe Jacobus klavierspeel.

co7
Geneem: 25 Desember 2004
 
Marietha geniet haar "lucky packet".

co8
Geneem: 25 Desember 2004
 
Kobus het klaar gekyk na al sy geskenke.

co9
Geneem: 25 Desember 2004
 
Die katte geniet ook die stil Kersmiddag.

co10
Geneem: 25 Desember 2004
 
Die bure se groot ou seringboom het oukersaand omgeval. Ons is bly, want die blomme gee ons sinus in die lente. (sorrie boom)

co11
Geneem: 25 Desember 2004
 
Die kerstafel.

co12
Geneem: 25 Desember 2004
 
Jacobus neem 'n foto van die res van ons: Elsabé, Kobus, Magrietha, Marietha en Evert.

co13
Geneem: 26 Desember 2004
 
Die rivier het lekker sterk afgekom en Elsabé, Marietha en Kobus het gestap om daarna te kyk.

co14
Geneem: 28 Desember 2004
 
Klein Coenie van Adrie en Johan op Bergville.

co15
Geneem: 28 Desember 2004
 
Marmelade was weer totaal uitgeput na die dae met die klomp kinders.

co16
Geneem: 28 Desember 2004
 
Die pragtige horlosie wat Sarel en Kristin vir Elsabé van Amerika af gestuur het .

co17
Geneem: 29 Desember 2004
 
Die pragtige chenile kombers wat Sarel en Kristin vir Elsabé gestuur het.

co18
Geneem: 29 Desember 2004
 
Sarel en Kristin het ook vir Elsabé hierdie oulike kerboomornamente in die pakkie gesit.

co19
Geneem: 30 Desember 2004
 
Die raampie was ook in die pakkie en lyk pragtig met hulle foto in.

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #453/cn Liberty Mall Volgende album in die databasis: #455/cp Nuwejaar 2005 op Newcastle