Koninklike Nasionale Park

Kode cl
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 27 Oktober 2004
Datum einde 27 Oktober 2004
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

In Oktober het ons besluit om te gaan stap in die berge(Koninklike Nasionale Park).
Ons het toeriste daar raakgeloop; een groep het Russies gepraat en 'n ander het van Italië af gekom.
Daardie dag het ons nie besluit hoe ver ons sou loop nie en was totaal onvoorbereid vir die 18km wat ons toe sonder kos en water afgelê het.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 42

Gaan na dokument #


  Id/Kode Titel Geneem Beskrywing
17350/cl1 Dokument #17350 27 Oktober 2004
Die begin van die pad na die Gorge....
17351/cl2 Dokument #17351 27 Oktober 2004
Die pragtige blomme het daar aan 'n boom vasgeheg....
17352/cl3 Dokument #17352 27 Oktober 2004
'n Oorhangkrans....
17353/cl4 Dokument #17353 27 Oktober 2004
Die Tugelarivier. Hy ontspring daar in Mount aux S...
17354/cl5 Dokument #17354 27 Oktober 2004
Die bruggie neem jou oor die stroompie....
17355/cl6 Dokument #17355 27 Oktober 2004
Daar was oral lenteblomme....
17356/cl7 Dokument #17356 27 Oktober 2004
Nog lenteblomme in die berg....
17357/cl8 Dokument #17357 27 Oktober 2004
Nog lenteblomme in die berg....
17358/cl9 Dokument #17358 27 Oktober 2004
Boomvarings groei sommer vanself daar in die berg....
17359/cl10 Dokument #17359 27 Oktober 2004
Nog lenteblomme in die berg....
17360/cl11 Dokument #17360 27 Oktober 2004
Die pad vorentoe....
17361/cl12 Dokument #17361 27 Oktober 2004
Die weerkaatsings in die water....
17362/cl13 Dokument #17362 27 Oktober 2004
Die pad vorentoe....
17363/cl14 Dokument #17363 27 Oktober 2004
'n Pragtige boom in die berg....
17364/cl15 Dokument #17364 27 Oktober 2004
Nog lenteblomme in die berg....
17365/cl16 Dokument #17365 27 Oktober 2004
Die rivier se loop....
17366/cl17 Dokument #17366 27 Oktober 2004
Nog lenteblomme in die berg....
17367/cl18 Dokument #17367 27 Oktober 2004
Kobus swoeg voort....
17368/cl19 Dokument #17368 27 Oktober 2004
Daar groei op baie plekke plante tussen die barre ...
17369/cl20 Dokument #17369 27 Oktober 2004
Nog lenteblomme in die berg....
17370/cl21 Dokument #17370 27 Oktober 2004
Die boom groei ook so in die rotsskeur....
17371/cl22 Dokument #17371 27 Oktober 2004
DIe berge was baie mooi groen....
17372/cl23 Dokument #17372 27 Oktober 2004
Kobus en Jacobus ken net een storie en dis: Vorent...
17373/cl24 Dokument #17373 27 Oktober 2004
Kobus wys na nog 'n boom wat tussen die rotse groe...
17374/cl25 Dokument #17374 27 Oktober 2004
Daar was verskeie toeriste in die berg toe ons ges...
17375/cl26 Dokument #17375 27 Oktober 2004
"Policeman's Helmet" deur die Canon se "zoom"-lens...
17376/cl27 Dokument #17376 27 Oktober 2004
Kobus....
17377/cl28 Dokument #17377 27 Oktober 2004
'n Boom wat homself probeer verwurg....
17378/cl29 Dokument #17378 27 Oktober 2004
Die rivierloop....
17379/cl30 Dokument #17379 27 Oktober 2004
Daar is pragtige kleure in die berg....
17380/cl31 Dokument #17380 27 Oktober 2004
'n Mooi uitsig....
17381/cl32 Dokument #17381 27 Oktober 2004
Dit is oral mooi in die berge....
17382/cl33 Dokument #17382 27 Oktober 2004
Ons was te moeg om verder te loop, toe neem ons ma...
17383/cl34 Dokument #17383 27 Oktober 2004
Daar was 'n boom tussen die rotse....
17384/cl35 Dokument #17384 27 Oktober 2004
Kobus se pelgrimsvoete....
17385/cl36 Dokument #17385 27 Oktober 2004
Kobus rus op die terugpad....
17386/cl37 Dokument #17386 27 Oktober 2004
Kobus rus op die terugpad....
17387/cl38 Dokument #17387 27 Oktober 2004
'n Kunsmatige-natuurlike-klip....
17388/cl39 Dokument #17388 27 Oktober 2004
Uiteindelik by die brug naby die beginpunt....
17389/cl40 Dokument #17389 27 Oktober 2004
Uiteindelik by die brug naby die beginpunt....
17390/cl41 Dokument #17390 27 Oktober 2004
Naby die beginpunt is daar 'n vreemde verskynsel: ...
17391/cl42 Dokument #17391 27 Oktober 2004
'n Panorama op die punt waar ons besluit het om om...
Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #450/ck Kobus en Elsabé se 25ste huweliksherdenking Volgende album in die databasis: #452/cm Danie en tan Renta se besoek