Kuier op Bergville

Kode ce
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 8 Mei 2004
Datum einde 8 Mei 2004
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Die Bothas het Bergville besoek vir die dag. Ons het gegaan na die begrafplaas, ...

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 10

Gaan na dokument #


ce1
Geneem: 8 Mei 2004
 
'n Mooi boom in sy herfskleed.

ce2
Geneem: 8 Mei 2004
 
Sarel en Martha Botha se graf op Bergville.

ce3
Geneem: 5 Mei 2004
 
Kobus by sy ouers se graf.

ce4
Geneem: 5 Mei 2004
 
Kobus "Oubaas" Potgieter se graf. Hein se pa en Cora se man.

ce5
Geneem: 8 Mei 2004
 
Oubaas se ma se graf.

ce6
Geneem: 8 Mei 2004
 
Lida Olivier se graf. Evert se ma. Magrieta en Tokkie se suster.

ce7
Geneem: 8 Mei 2004
 
Lida se man Gert. Sy is langs hom begrawe. Hy is reeds in 1969 oorlede.

ce8
Geneem: 5 Mei 2004
 
Kobus se oupa Meyer se graf. Dit was sy ma se pa.

ce9
Geneem: 5 Mei 2004
 
Kobus se ouma Meyer se graf. Dit was sy ma se ma. Sy was 'n nooi Wasserman.

ce10
Geneem: 5 Mei 2004
 
Hendrik se graf. Hy was met Kobus se suster Annemarie getroud.

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #443/cd Kuier by Kerkenberg Volgende album in die databasis: #445/cf Nic se begrafnis