Kersfees op Newcastle
Kode |
by |
Kategorie |
Nie gespesifiseerd |
Datum begin |
23 Desember 2003 |
Datum einde |
24 Desember 2003 |
Oplaai na webwerf/publiek |
|
Beskrywing
Herman was gelukkig hier om Kersfees 2003 saam met sy familie op Newcastle te vier.
Dokumente
|
Kyk dokumente:
Ikone
|
Grootfoto's |
Lys
|
|
|
|
|
|
|
'n Skerpioen wat Henning en Herman gesien het. |
|
|
|
|
|
|
|
Evert se swembad se beligting. |
|
|
|
|
|
|
|
Evert-hulle se swembad verlig. |
|
|
|
|
|
|
|
Elsabé neem af hoe Herman afneem. |
|
|
|
|
|
|
|
Jacobus, Herman, Henning, Magrietha, Marietha, Evert en Kobus voor met hulle rûe na die kamera op Kersdag. |
|
|
|
|
|
|
|
Jacobus, Herman, Henning, Magrietha, Marietha, Evert en Kobus op Kersdag. Elsabé neem die foto. |
|
|