Mont-aux-Sources uitstappie

Kode aq
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 5 Oktober 2002
Datum einde 5 Oktober 2002
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Die Bothas besoek die Koninklike Nasionale Park en Annemarie op terugreis.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 46

Gaan na dokument #


aq1
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Die ingang na Mont-aux-Sources. Toegang is R15 elk.

aq2
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Dit was somer en het baie gereën en alles wat pragtig groen. Hier blom 'n koraalboom.

aq3
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Dit was nog 'n bietjie mistig in die oggend.

aq4
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Heerlik om daar in die berge rond te stap.

aq5
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Jy kan gaan kyk na die Boesmantekeninge op sekere tye.

aq6
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Pragtig!

aq7
Geneem: 5 Oktober 2002
 
'n Lekker piekniekplekkie.

aq8
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Mooi.

aq9
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Dis pragtig daar in die berge.

aq10
Geneem: 5 Oktober 2002
 
'n Bruggie oor die water (anders moes ons nat word!!)

aq11
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Dit lyk of dit so naby is.

aq12
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Party plekke loop jy in die skadu van die pragtige bome.

aq13
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Daar is oral lieflike rotse en helder waterstroompies.

aq14
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Die paadjie loop deur die skaduwee.

aq15
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Die wortels van die plante loop oor die rotse.

aq16
Geneem: 5 Oktober 2002
 
'n Klimop-plant rank teen die boom.

aq17
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Lekker koel.

aq18
Geneem: 5 Oktober 2002
 
'n Watervalletjie by Faerie Glen.

aq19
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Jacobus en Kobus by die Watervalletjie by Faerie Glen.

aq20
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Die natuur is oral - selfs tussen die klippe!

aq21
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Die wêreld is vol Proteas.

aq22
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Die boompie groei hier in die skeur van die klip.

aq23
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Al hierdie boompies is proteas wat gebrand het en weer uitgeloop het.

aq24
Geneem: 5 Oktober 2002
 
'n Boomvaring.

aq25
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Welige plantegroei.

aq26
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Kobus en Jacobus - op pad terug.

aq27
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Die pragtige groen boomvarings staan ruig.

aq28
Geneem: 5 Oktober 2002
 
'n Veldblommetjie in die harde pad.

aq29
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Waterstroompie.

aq30
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Waterstroompie.

aq31
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Waterstroompie.

aq32
Geneem: 5 Oktober 2002
 
'n Karavaanpark.

aq33
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Kiepersolboom.

aq34
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Die berge in die verte.

aq35
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Natalse geelhout.

aq36
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Die dam by die piekniekplek.

aq37
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Kobus.

aq38
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Jacobus.

aq39
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Vinknessies oor die water.

aq40
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Padriaanastoel.

aq41
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Die berg.

aq42
Geneem: 5 Oktober 2002
 
'n Weerstasie.

aq43
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Die kinders verkoop kleidiere langs die pad.

aq44
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Die kinders verkoop kleidiere langs die pad.

aq45
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Die kinders verkoop kleidiere langs die pad.

aq46
Geneem: 5 Oktober 2002
 
Annemarie (Kobus se suster op bergville) se kat - Marmelade.

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #405/ap Platberg Volgende album in die databasis: #407/ar Henning A+