Esther, Pieter en Engela
Kode |
an |
Kategorie |
Nie gespesifiseerd |
Datum begin |
14 Augustus 2002 |
Datum einde |
14 Augustus 2002 |
Oplaai na webwerf/publiek |
|
Beskrywing
Die Bothas kuier by Lourens en Esther Wolmarans se huis. Kobus & Henning het op hulle eie uitstappie gegaan teen een van die koppies op.
Dokumente
|
Kyk dokumente:
Ikone
|
Grootfoto's |
Lys
|
|
|
|
|
|
|
Pieter se verjaarsdag en ons vier dit op Lourens en Esther Wolmarans se plaas. Esther is Raatjie se dogter. Nic, Esther, Annemarie, Elsabé, Engela, Jacobus, Henning, Pieter, oom Len, Minnie, Raatjie en Kobus. |
|
|
|
|
|
|
|
Raatjie, Minnie, Annemarie en Engela. |
|
|
|
|
|
|
|
Kobus, oom Len, Pieter en Nic. |
|
|
|
|
|
|
|
Van bo van die koppie af. |
|
|
|
|
|
|
|
Algemene handelaar tussen Bergville en Ladysmith. |
|
|