Mont-aux-Sources uitstappie

Kode ab
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 29 Desember 2002
Datum einde 29 Desember 2002
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Die Bothas en 'n vriendin van die familie, Alida, het op 'n uitstappie na die Koninklike Nasionale Park gegaan.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 38

Gaan na dokument #


ab1
 
Dit was Desembermaand en baie mooi groen.

ab2
 
Dit was Desembermaand en baie mooi groen.

ab3
 
Alida, Henning, Jacobus en Kobus aan die begin van hulle uitstappie.

ab4
 
'n Klein waterval langs die paadjie.

ab5
 
Jacobus sit op die Gorge-padaanwyser.

ab6
 
'n Erdwurm.

ab7
 
Kobus staan in die paadjie.

ab8
 
Daar was baie mos op die klippe en die bome.

ab9
 
Daar het oral stroompies water geloop.

ab10
 
Dit was lekker as die bome koelte gemaak het op die paadjie. Kobus en Jacobus.

ab11
 
Dieselfde waterstroompie.

ab12
Geneem: 29 Desember 2001
 
'n Pragtige watervalletjie.

ab13
 
Oorhangende rotse.

ab14
 
Die water sypel oral tussen die rotse deur.

ab15
 
Hier is die Tugela nog 'n klein stroompie.

ab16
 
Mont-aux-Sources.

ab17
 
Jacobus sit op die Thendela-padaanwyser.

ab18
 
Die paadjie.

ab19
Geneem: 29 Desember 2001
 
Die Thendele-kamp by Mont-aux-Sources.

ab20
Geneem: 29 Desember 2001
 
'n Pragtige skoenlapper.

ab21
 
'n Berg.

ab22
 
Die weer het skielik opgekom.

ab23
 
Veldblommetjies.

ab24
 
Veldblommetjies.

ab25
 
'n Foto van bo af.

ab26
 
'n Merkwaardige plant wat uit 'n rots groei.

ab27
 
'n Foto van bo af. (Kobus en Jacobus links.)

ab28
 
Die wêreld is vol boomvarings.

ab29
 
'n Grasgroen berg.

ab30
 
Boomvarings.

ab31
Geneem: 29 Desember 2001
 
Kobus, Jacobus en Henning naby die Nasionale Koninklike Park se Curio-winkels.

ab32
 
Die piekniek-plek.

ab33
 
Die piekniek-plek, daar is 'n paar tafels beskikbaar.

ab34
 
Binne enkele minute was die hele berg vol wolke.

ab35
 
'n Curiohuisie.

ab36
 
'n Miniatuur hut binne-in die Curio shop.

ab37
 
Tuva-waterskema is hier in die berg meters diep onder die grond. Water word Tugela-rivier toe gepomp en in die nag loop dit weer terug, en wek hidroelektrisiteit op.

ab38
 
'n Panorama van die berge rondom.

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #390/aa Kobus & Elsabé in Amerika Volgende album in die databasis: #392/ac Nuwejaar 2002 op Newcastle