Kobus & Elsabé in Amerika

Kode aa
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 12 Desember 2001
Datum einde 26 Desember 2001
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Kobus en Elsabé het vir twee weke in Amerika gekuier om Sarel & Kristin se troue by te woon.
Hulle het Kristin se familie ontmoet en hulle het na:

  • Busch Gardens, 'n temapark,
  • "Christmas City" wat 'n straat in Lakeland is waar die inwoners jaarliks oorboord gaan met Kersversierings en
  • 'n vlooimark gegaan.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 50

Gaan na dokument #


Volgende 50
aa1
 
Sarel, Kristin, Bill, Sara, Marti, Elsabé en Kobus.

aa2
 
Bill en die orkes by die ingang van die Busch Gardens.

aa3
 
Die rollercoaster by Busch Gardens.

aa4
 
Elsabé, Sarel en Kobus dronk-dronk met bene soos jellie van die rollercoaster af.

aa5
 

aa6
 
Sarel & Kristin.

aa7
 
Bill & Marti.

aa8
Geneem: 28 Desember 2001
 
Sara hang aan een van die gorilla-standbeelde se arm.

aa9
Geneem: 28 Desember 2001
 
'n Regte gorilla.

aa10
Geneem: 28 Desember 2001
 
'n Wit Pou.

aa11
 
'n Wit pou, 'n rare verskynsel.

aa12
 
Op pad na die Busch Gardens.

aa13
 
Die Busch Gardens is so groot dat die parkeerruimte so ver van die ingang is, dat jy met 'n bussie daarheen vervoer word.

aa14
 
Kobus, Sarel & Kristin by Busch Gardens se kersboom.

aa15
 
Hierdie vriendelike diere verwelkom die kinders by die Busch Gardens.

aa16
 
Daar is oral pragtige tuine in die Busch Gardens.

aa17
Geneem: 28 Desember 2001
 
Waterskilpaaie.

aa18
 
Sarel & Kristin het hierdie 'animal' vir Elsabé by hierdie winkel gekoop.

aa19
 
Kobus by 'n mooi hoekie in die tuin by 'n besonderse struik met hangende pienk blomme.

aa20
 
"Egipte" is een van die temas in die park.

aa21
 
Egiptiese 'mummies'.

aa22
 
Egiptiese artefakte.

aa23
Geneem: 28 Desember 2001
 
Mummie in die Egiptiese afdeling van die Busch Gardens.

aa24
Geneem: 28 Desember 2001
 
Artefakte in die Egiptiese afdeling van die Busch Gardens.

aa25
 
Egiptiese parfuum-bottels en ander kosbaarhede.

aa26
 
Elsabé en Sarel 'freak uit'.

aa27
 
'n Mooi ondergrondse hoekie.

aa28
 
Kobus.

aa29
 
"A Gorilla's Day."

aa30
 
"Big Joe."

aa31
 
Die storie van "Big Joe."

aa32
 
Hierdie skilpaaie is baie oud.

aa33
 
Olifante in die Afrika-afdeling.

aa34
 
Die ingang na Timbukto.

aa35
 
"The Sultan's Arcade."

aa36
 
Die rob in die akwarium.

aa37
 
Een van die dolfyne in die akwarium.

aa38
 
Almal wat wou het voor gaan staan en die dolfyn het hulle verniet natgespat.

aa39
 
Elsabé en Kobus.

aa40
 
Sarel & Kristin.

aa41
 
Bill & Marti.

aa42
 
Die skyn van Marti se vesel-optiese("fibre optic") engel.

aa43
 
Die vesel-optiese("fibre optic") engel bo-aan Marti se kersboom.

aa44
 
"Christmas City" in Lakeland.

aa45
 
"Christmas City" in Lakeland.

aa46
 
"Christmas City" in Lakeland.

aa47
 
"Christmas City" in Lakeland.

aa48
 
"Christmas City" in Lakeland.

aa49
 
"Christmas City" in Lakeland.

aa50
 
"Christmas City" in Lakeland.

Gaan na dokument #


Volgende 50

Vorige album in die databasis: #389/z Los foto's Volgende album in die databasis: #391/ab Mont-aux-Sources uitstappie