Henning

Kode v
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin Nie gespesifiseerd
Datum einde Nie gespesifiseerd
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Henning se lewensverhaal in twee plakboeke saamgestel.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 34

Gaan na dokument #


v1
Geneem: 22 Julie 1983
 
Pa Kobus met Henning. Foto in Dundee Hospitaal.

v2
Geneem: 22 Oktober 1983
 
Oupa Henning met Henning op doopdag.

v3
Geneem: 22 September 1983
 
Henning op 2 maande.

v4
Geneem: 22 Oktober 1983
 
Henning op 3 maande.

v5
Geneem: 22 November 1983
 
Henning op 4 maande.

v6
Geneem: 22 Desember 1983
 
Henning op 5 maande.

v7
Geneem: 22 Januarie 1984
 
Henning op 6 maande.

v8
Geneem: 22 Februarie 1984
 
Henning op 7 maande.

v9
Geneem: 22 Maart 1984
 
Henning op 8 maande.

v10
Geneem: 22 April 1984
 
Henning op 9 maande.

v11
Geneem: 22 Mei 1984
 
Henning op 10 maande.

v12
Geneem: 22 Junie 1984
 
Henning op 11 maande.

v13
Geneem: 22 Julie 1984
 
Henning op 1 jaar.

v14
Geneem: 19 Augustus 1984
 
Henning begin loop.

v15
Geneem: 22 Julie 1985
 
Henning op 2de verjaarsdag.

v16
Geneem: 1985
 
Henning op 2 jaar.

v17
Geneem: 1988
 
Henning in die Dundee kleuterskool. Die vrou aan die linkerkant is Barbara Wessels en die vrou aan die regterkant, Brenda Viljoen. Henning staan langs Brenda Viljoen.

v18
Geneem: 9 Desember 1989
 
Henning op Kersvader se knie by die Talana Klubhuis se jaarlikse Kersboom met Kersfees 1989.

v19
Geneem: 1990
 
Henning in klas 1.

v20
Geneem: 22 Julie 1990
 
Henning met sy 7de verjaarsdag op Standdeel. Hy het 'n baadjie aan wat sy ma vir hom gemaak het.

v21
Geneem: 1990
 
Henning se klas 1 skoolkonsert.

v22
Geneem: 1990
 
Henning se klas 1 skoolkonsert. Hy is agter in die middel.

v23
Geneem: 1991
 
Jacobus en Henning op Henning se eerste skooldag van klas 2.

v24
Geneem: 1991
 
Die skool het 'n verrykingskursus aangebied en Kobus het hulle touwys gemaak met die rekenaar in klas 2.

v25
Geneem: 1991
 
'n Handwerktafel by Henning se skoolbasaar in klas 2.

v26
Geneem: 1991
 
Henning en Fred.

v27
Geneem: 1991
 
Henning (agter, 2de van links) was 'n muis in 'n skoolkonsert in klas 2.

v28
Geneem: 1991
 
Henning in 'n swemgala by Jenny Thöle in klas 2.

v29
Geneem: 28 September 1992
 
Skoolkonsert 1992.

v30
Geneem: 28 Desember 1992
 
Skoolkonsert 1992.

v31
Geneem: 1993
 
Sarel, pa Kobus en Henning op eerste skooldag van 1993. Henning standerd 2 en Sarel standerd 4.

v32
Geneem: 1993
 
Marina en Henning op Henning se 10de verjaarsdag.

v33
Geneem: 1994
 
Henning op eerste skooldag van standerd 3.

v34
Geneem: 1995
 
Henning, Jacobus en Sarel op eerste skooldag van 1995. Henning standerd 4, Jacobus klas 1 en Sarel standerd 6. Identies aan u30.

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #385/u Sarel Volgende album in die databasis: #387/w Jacobus