Sarel & Kristin se troue

Kode q
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 13 Desember 2001
Datum einde 16 Desember 2001
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Die repetisie(13de) en die troue(15de) van Sarel en Kristin in Desember 2001.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 34

Gaan na dokument #


q1
Geneem: 12 Desember 2001
 
Die repetisie voor die troue. Kristin, pastor Brady en Sarel.

q2
Geneem: 12 Desember 2001
 
Die repetisie voor die troue. Sarel by die oefening vir die troue, Woensdagaand voor die troue.

q3
Geneem: 12 Desember 2001
 
Die repetisie voor die troue. Kobus en Bill deel 'n grappie.

q4
Geneem: 12 Desember 2001
 
Die repetisie voor die troue. Sarel en Elsabé.

q5
Geneem: 12 Desember 2001
 
Die repetisie voor die troue. Sarel en pa Kobus.

q6
Geneem: 12 Desember 2001
 
Die repetisie voor die troue. Kristin.

q7
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue: Haar pa en stiefpa bring haar saam in.

q8
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue: Hulle steek saam hulle kersie aan.

q9
Geneem: 15 Desember 2001
 
Sarel en Kristin na die troue.

q10
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue: Johnnie (Marti se jongste broer), Sarel, Kobus en klein ? - al die manne in die gevolg.

q11
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue: Sarel en Kristin met Marti en Bill aan weerskante.

q12
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue: Sarel en Kristin met Kobus en Elsabé aan weerskante.

q13
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue: Kobus neem vir Jenn uit na die troue. Kobus was Sarel se "best man" en Jenn die strooimeisie.

q14
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue.

q15
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue: Sara(Kristin se suster), Jenn, Kristin, Sarel, Kobus, Johnnie, en voor: ?

q16
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue: Die tweetjies was die dierbaarheid self - het nie 'n voet verkeerd gesit nie.

q17
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue: Bill en Pastor Brady.

q18
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue: By die onthaal.

q19
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue: Kristin dans met Bill.

q20
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue: Kristin dans met haar pa.

q21
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue: Die pragtige, heerlike koek.

q22
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue: Sarel en Kristin sny die koek.

q23
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue: Hulle gee vir mekaar van die koek.

q24
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue: Sarel was al die kleure van die reënboog en amper histeries toe ? sy sleutel teruggebring het.

q25
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue.

q26
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue: Sarel dans met sy ma.

q27
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue.

q28
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue: By die onthaal.

q29
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue: By die onthaal.

q30
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue: By die onthaal.

q31
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue: Almal blaas borrels toe hulle vertrek.

q32
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue: Die troukar.

q33
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue: Die blomme wat teen die kerkbanke vas was.

q34
Geneem: 15 Desember 2001
 
Die troue: Kobus en Elsabé se skouerruikers.

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #380/p Kobus ou foto's Volgende album in die databasis: #382/r Annemarie ou foto's