Botha #8

Kode n
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 22 Maart 1990
Datum einde 1999
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Belangrike gebeurtenisse in hierdie album:

  • Jacobus se eerste verjaarsdag.
  • Henning se 7de verjaarsdag.
  • Vakansie in Amanzimtoti.
  • Die Kleinste Kerkie, op Van Reenen.
  • Kobus se afskeid van sy eerste kar, 'n Fiat 124 Special.
  • Sarel se skoolkonsert.
  • Vakansie by Amanzimtoti saam met Annemarie-hulle.
  • Jacobus se 3de verjaarsdag.
  • Stalletjie by die Dundee-skou.
  • Jacobus se 4de verjaarsdag.
  • Henning se 10de verjaarsdag.
  • Kobus se 5de verjaarsdag.
  • Kobus se 6de verjaarsdag.
  • Hennie se begrafnis op Standdeel.
  • Besoek aan die Chelmsford-dam.
  • Laaste Kersfees in Cuthbertstraat.
  • Jacobus en Henning se rit na Bloedrivier, met 'n stroomtrein.
  • Die hamsters wat kleintjies gekry het.
  • Jacobus se 9de verjaarsdag.
  • Huis op Standdeel nadat dit afgebrand het.
  • Besoek aan Fort Mistake.
  • Kersfees 1999 op Dundee.
  • Nuwejaarsdag 2000(aanbreek van 'n nuwe millenium).

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 50

Gaan na dokument #


Volgende 50
n1
Geneem: 22 Maart 1990
 
Jacobus met sy eerste verjaarsdag.

n2
Geneem: 22 Maart 1990
 
Elsabé met Jacobus en Sarel en Henning op sy eerste verjaarsdag.

n3
 
Sarel, Henning en Jacobus bad.

n4
 
Henning op sy sewende verjaarsdag op Standdeel.

n5
 
Jacobus voor sy haarsny.

n6
 
Jacobus na sy haarsny.

n7
 
Jacobus het so pas begin loop.

n8
 
Henning, Sarel en Jacobus spog met hulle nuwe pajamas wat hulle ma vir hulle gemaak het.

n9
 
Jacobus op Amanzimtoti se strand.

n10
 
Jacobus en sy pa op Amanzimtoti se strand. (Jacobus het toe nog van die see gehou)

n11
 
Kobus en sy drie seuns op die uitkykpunt(Windy Corner) by Van Reneen.

n12
 
Die uitsig van Windy Corner af.

n13
 
Die klein kerkie op Van Reenen. (Daar is net sitplek vir 8 mense binne.)

n14
 
Die klein kerkie van binne af geneem.

n15
 
Jacobus slaap.

n16
 
Jacobus het wakker geword.

n17
 
Kobus se eerste kar, 'n Fiat 124 Special.

n18
 
Kobus was sy kar vir die laaste mal.

n19
 
Sarel en Henning speel op die strand in die sand op Amanzimtoti.

n20
 
Jacobus bad.

n21
 
Henning slaap rustig.

n22
 
Sarel slaap nie so rustig nie.

n23
 
Jacobus.

n24
 
Sarel het hierdie figuur op die rekenaar ontwerp.

n25
 
Jacobus se ma het hom net 'n paar sekondes te lank alleen by die tafel gelos.

n26
 
Jacobus het lekker koek geëet.

n27
 
Sarel was Heidi se oupa in die skoolkonsert.

n28
Geneem: September 1990
 
Henning was deel van die treintjie in die skoolkonsert van September 1990.

n29
 
Jacobus luister musiek met sy oorfone.

n32
Geneem: 1990
 
Die tuin in Cuthbertstraat.

n33
 
Jacobus op sy hobbelperdjie.

n34
 
Jacobus in die Chev.

n35
 
Herman.

n36
 
Jacobus lek die versiersuiker van die klitser af.

n37
Geneem: Desember 1990
 
Ez-Marie, Alida met Jacobus, Annie, Irma, Agnes, Lettie Eicker, Lettie Nel en Judith met haar baba met Agnes se afskeids-tee.

n38
 
Jacobus kyk televisie.

n39
 
Henning en Sarel het "Walkie Talkies" gekry by Consol se kerspartytjie en Jacobus 'n sokkerbal.

n40
 
Jacobus op die hobbelperd.

n41
 
Sarel en Henning op die eerste dag van die nuwe skooljaar. Sarel standerd 2, Henning klas 2.

n42
Geneem: 22 Maart 1991
 
Jacobus op sy tweede verjaarsdag by pa Kobus op Standdeel.

n43
Geneem: 22 Maart 1991
 
Herman, Henning, Jacobus, Sarel en Henk met Jacobus se 2de verjaarsdag op Standdeel. Herman se verjaarsdag is ook daardie dag gevier.
Identies aan e190.

n44
 
Jacobus het nou net gebad.

n45
 
Jacobus.

n46
 
Die seuntjies het in die rivier gaan speel en was vol modder. Sarel, Henk, Herman en Henning.

n47
 
Ons moes Henning, Henk en Sarel skoonspuit.

n48
 
Magrietha en Hennie op Standdeel.

n49
 
Sarel, Magrietha, Henning, Hennie, Kobus en Jacobus.

n50
 
Sarel en Henning. Sarel bel iemand.

n51
 
Ons moes die stoel losskroef om Sarel los te kry.

n52
 
Jacobus luister na die radio in die hospitaal.

Gaan na dokument #


Volgende 50

Vorige album in die databasis: #377/m Botha #7 Volgende album in die databasis: #379/o Botha #9