Botha #6

Kode l
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 16 Junie 1987
Datum einde Junie 1989
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Hierdie album bevat foto's van:

  • Sarel met sy 7de verjaarsdag.
  • Henning met sy 5de verjaarsdag.
  • Die Bothas se eerste ervaring van sneeu in Dundee.
  • Sarel en Henning se swemgala.
  • Jacobus na sy geboorte en met sy doop.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 34

Gaan na dokument #


l1
Geneem: 16 Junie 1987
 
Sarel met sy sesde verjaarsdag.

l2
Geneem: 16 Junie 1987
 
Sarel met sy sesde verjaarsdag.

l3
 
Die Botha familie het die Fitzimons' slang park in Durban besoek.

l4
 
Die Botha familie het die Sea World in Durban besoek.

l5
Geneem: 24 Desember 1978
 
Oupa Hennie, Herman, Henning en Sarel met Kersfees 1987 op Standdeel.

l6
Geneem: 25 Desember 1978
 
Kersete. Herman, Marietha, Evert, Hennie, Krisjan Hare, Sarel, Kobus, Henning en Magrietha.

l7
Geneem: Augustus
 
Sarel en sy pa op die stoep op sy eerste skooldag.

l8
Geneem: Augustus
 
Die tuin voor die huis in Cuthbertstraat 19.

l9
Geneem: Augustus
 
Henning voor die huis.

l10
 
Sarel het sy eerste tand gewissel.

l11
 
Kobus, Henning en Sarel wat sy tand afwys.

l12
 
Pa Hennie en oom Johannes, sy oudste broer, op Standdeel. Die laaste keer wat hulle saam was.

l13
Geneem: 16 Junie 1988
 
Henning, Sarel, Marisa Terblanche en Sean Davey op Sarel se sewende verjaarsdag.

l14
Geneem: 24 Junie 1988
 
Lida Leibrandt met Evert 'Poenie' Olivier, Hennie, Tokkie, June Bester, Ina en Evert Olivier, Evert en Marietha, Magrietha en Kobus met Magrietha op haar verjaarsdag op Standdeel.

l15
Geneem: 22 Julie 1988
 
Henning op sy 5de verjaarsdag-partytjie.

l16
Geneem: 22 Julie 1988
 
Henning op sy 5de verjaarsdag-partytjie.

l17
Geneem: 9 Julie 1988
 
Sneeu in Dundee.

l18
Geneem: 10 Julie 1988
 
Amper al die sneeu het nou gesmelt.

l19
 
Tom en Hanneke se baba Magtild.

l20
Geneem: 15 Maart 1989
 
Sarel se swemgala.

l21
Geneem: 15 Maart 1989
 
Henning se swemgala.

l22
Geneem: April 1989
 
Henning, pa Kobus met Jacobus(op drie weke) en Sarel. Identies aan w2.

l23
Geneem: 10 Mei 1989
 
Jacobus.

l24
Geneem: 5 Mei 1989
 
Jacobus.

l25
Geneem: 5 Mei 1989
 
Jacobus.

l26
Geneem: 14 Mei 1989
 
Jacobus in die bed.

l27
Geneem: 15 Mei 1989
 
Jacobus sit op die bank.

l28
 
Sarel en Henning met LEGO.

l29
 
Sarel en Henning op Standeel saam met die skape.

l30
Geneem: 29 Mei 1989
 
Jacobus.

l31
Geneem: 11 Junie 1989
 
Jacobus.

l32
Geneem: 11 Junie 1989
 
Ouma Magrietha met Jacobus en oupa Hennie met Jacobus se doop.

l33
Geneem: 11 Junie 1989
 
Jacobus se doop. Agter: Mart Franken, Lida Leibrandt, Magrietha, Gerrie met sy dogter Engela, Alida, Hennie, Leonie, Elsabé, Kobus en Annemarie met Jacobus. Voor: Dirk Steenkamp, Stuart Franken, Herman, oom Jo, Marisa en Sarel, Jolandie Steenkamp, Marina, Anna Hemming en Marius Terblanche.

l34
Geneem: 11 Junie 1989
 
Jacobus se doop. Agter: Evert, Hennie met Jacobus en Kobus. Voor: Stuart, Klein Stuart, Sarel, Marina, Herman, Henning, Marius, Gerrie en oom Jo.

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #375/k Botha #5 Volgende album in die databasis: #377/m Botha #7