Botha #3

Kode i
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin Junie 1982
Datum einde Augustus 1983
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Hierdie album bevat foto's van:

  • Sarel as baba.
  • Kersfees 1982 op Standdeel(Max se laaste Kersfees).
  • Sarel se tweede verjaarsdag.
  • Henning na sy geboorte in Dundee Hospitaal(i34).
  • Ontmoeting met Kersvader.