Magrietha ou foto's #3

Kode e
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin Nie gespesifiseerd
Datum einde Nie gespesifiseerd
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Marietha het al haar ma se ou foto's op 'n tafel oopgepak en dit saam gegroepeer in 3 dik albums.
Hierdie is die laaste van die drie en bevat meestal foto's van Elsabé.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 50

Gaan na dokument #


Volgende 50
e1
 
Elsabé saam met oupa Nel en ouma Maxie. Die borsspeld wat sy in hierdie foto dra is dieselfde een as in y28.

e2
 
Marietha hou Elsabé vas op haar doopdag voor Poortweg 15.

e3
 
Elsabé.

e4
 
Ouma Maxie met Elsabé.

e5
 
Elsabé in stootkarretjie.

e6
 
Elsabé in stootkarretjie.

e7
 
Elsabé op bed.

e8
 
Elsabé.

e9
 
Elsabé.

e10
 
Elsabé.

e11
 
Elsabé.

e12
 
Elsabé.

e13
 
Elsabé drink by die kraan by Poortweg 15.

e14
 
Elsabé en familie pikniek langs die pad.

e15
 
Elsabé.

e16
 
Elsabé saam met oupa Nel en ouma Maxie.

e17
 
Elsabé met ma Magrietha by hulle Plymouth.

e18
 
Elsabé pouseer.

e19
 
(agter) ma Magrietha en Marietha; (voor) Elsabé en ouma Maxie.

e20
 
Elsabé pouseer langs die huis.

e21
 
Elsabé en ma Magrietha langs Durban se strand.

e22
 
Elsabé maak haar voete nat in die see.

e23
 
Elsabé en ouma Maxie voor die roosboom.

e24
 
Elsabé voor die roosboom.

e25
 
Elsabé en ouma Maxie op Standdeel.

e26
 
Elsabé op eerste dag van Hoërskool met Lassie.

e27
 
Elsabé op eerste dag van Hoërskool.

e28
 
Elsabé, ma Magrietha en pa Hennie op Stellenbosch met Marietha se gradeplegtigheid.

e29
 
Elsabé voor die H.B. Thom-teater op Stellenbosch.

e30
 
Marietha en Elsabé voor Henk en Helena se troue.

e31
 
Elsabé met Twinkles.

e32
 
Die wal van die Allemanskraaldam op pad Bloemfontein toe.

e33
 
Elsabé en ma Magrietha by die soutpanne by Florisbad.

e34
 
Elsabé op die plaas.

e35
 
Elsabé op die plaas.

e36
 
Elsabé se klasfoto van standerd 8 in Marietha se registerklas.

e36a
 
Elsabé, Gert Olivier('Babie') en Naas le Roux op Standdeel op Gert se 21ste verjaarsdag.

e36b
 
Elsabé by die Kewer.

e37
 
Elsabé by hulle Volkswagen Beetle.

e38
 
Elsabé en Henk op Standdeel.

e39
 
Elsabé, eerste jaar op universiteit.

e40
 
Elsabé, eerste jaar op universiteit.

e41
 
Elsabé in haar ontgroenings-mondering.

e42
 
Elsabé se kamer in Karee.

e43
 
Elsabé se kamer in Karee.

e44
 
Elsabé by Maselspoort.

e45
 
Elsabé in haar kamer in Karee.

e46
 
Elsabé neem af hoe die studente gaan kyk of hulle eksamen-toelating gekry het.

e47
 
Elsabé in haar kamer in Karee.

e48
 
Elsabé in haar kamer in Karee.

Gaan na dokument #


Volgende 50

Vorige album in die databasis: #368/d Elsabé Volgende album in die databasis: #370/f Kobus & Elsabé se troue