Magrietha ou foto's #2

Kode c
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin Nie gespesifiseerd
Datum einde Nie gespesifiseerd
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Marietha het al haar ma se ou foto's in 3 dik albums groepeer.
Hierdie is die tweede van die drie en bevat meestal foto's geneem deur die jare op Standdeel. Enkele hoogtepunte sluit in:

  • Hennie se familie.
  • Hennie en Magrietha se gesin.
  • Hennie se begrafnis.
  • Die plaashuis.
  • Elsabé en Marietha se akademiese prestasies.
  • Evert en Marietha se troue.
  • Marietha as kind.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 50

Gaan na dokument #


Volgende 50
c1
 
Hennie se ouma Van den Berg. Haar kinders was Andries(Hennie se pa), Jolly Jan en Hansie(Jane, Hennie se niggie aan sy ma se kant, se man).

c2
 
Ma Magrietha, Johannes(oudste broer van Hennie), Bettie(Hennie se ma, Elizabeth Jacomina, gebore Van Tonder), Andries ("Dries", jongste broer). ±1948 op Naval Hill.

c3
 
Hennie se pa en Johannes(oudste broer). Hy probeer dit laat blyk dat hy op sy pa se hand staan (op "Aanhou").

c3a
 
Pa Andries van den Berg met Hennie(links) en Johannes.

c3b
 
Andries & Bettie(voor in motor) en Jane(agter) & Hansie. Die kinders links is Andries(Hennie se jongste broer) en Jane se seun, Gansie.

c4
 
Hennie se pa en ma Van den Berg op hulle plaas "Eldorado" in die Rouxville-distrik. Hennie se jongste broer, Andries, staan voor die perde.

c5a
 
??

c5b
 
??

c5
 
Johannes(oudste), Bettie van den Berg(Elizabeth Jacomina, gebore Van Tonder op 5 Sept. 1881), Hennie en Andries.

c6
 
Hennie en Johannes van den Berg(broers).

c7
 
Andries van den Berg, Hennie se jongste broer.

c8
 
Henning Willem Jacobus van den Berg, gebore 23 Augustus 1919, en oorlede 14-04-1994. Dis die derde dag na sy aankoms in Natal van Pretoria af waar hy sy militêre opleiding voltooi het.

c8a
 
Henning Willem Jacobus van den Berg. Dis die derde dag na sy aankoms in Natal van Pretoria af waar hy sy militêre opleiding voltooi het.

c9
 
Hennie en broer Johannes van den Berg.

c10
 
Magrietha met Marietha(1 maand oud). Martha Pietene(Bettie se suster) en Bettie by haar man, Andries, se graf.

c11
 
Pa Hennie met Marietha(1 maand) by sy pa se graf op ?.

c12
 
Hennie op Malengeni.

c13
 
Pa Hennie met Marietha.

c14
 
Hennie en 'n vriendin.

c15
 
Hennie in 1945.

c17
 
Samuel(Renta se broer) het Hennie se motor geleen.

c18
 
Hennie op Naval Hill. Dis waar Marietha gebore is.

c19
 
Magrietha en Hennie. Hulle was op pad van Bulwer na Standdeel. Tokkie en Martiens Labuschagne het op Bulwer gebly waar Martiens dip-inspekteur was. Hy het gereeld na plase gegaan om die beeste te tel en te dip teen veesiektes.

c20
 
Max, Hennie met Marietha en Marie Scheepers(Hermaans Scheepers se vrou) met Marietjie voor.

c21
 
Hennie.

c22
 
By Bettie op Rouxville afgeneem. Johannes se seun Boetie en dogter Ina agter, regs is Andries se seun Dries en dogter Susan voor.

c23
 
Agter: Marietha, Hennie(weggesteek), Magrietha, Lefina, Tommie, Martie van den Berg, ?(weggesteek), Bettie (Andries se vrou), Andries en ? en Ina (Johannes se dogter).
Middel: Johannes, Bettie(Johannes, Andries en Hennie se ma) en André ('Boetie', Johannes se seun).
Voor: Elsabé, Susan, klein Dries (Andries se seun) en ?(spelende kleutertjie).

c24
 
?, Dries en Johannes van den Berg(Hennie se 2 broers).

c25
 
Bettie(Andries se vrou), 'n vriend, Martie(Johannes se vrou), Johannes(agter) en Dries.

c26
Geneem: 1971
 
Hennie het Eldorado, sy geboorteplaas in die Rouxville-distrik, vir sy vrou en kinders gaan wys. Pa Hennie, Marietha en Elsabé.

c26a
Geneem: 7 April 1972
 
Louise, Marietha, Nys, Magrietha, Hennie, Jeane en Danie voor.

c26b
Geneem: 1 Januarie 1971
 
Die kerk op Rouxville.

c27
Geneem: 1971
 
Hennie by die bakoond op Eldorado.

c27a
Geneem: 1971
 
Hennie by die bakoond op Eldorado.

c28
 
Bettie van den Berg(Hennie se ma) se graf op Rouxville. In hierdie foto is die die grafsteen nog nie opgesit nie. Marietha, Elsabé, Danie Nel(Hennie se neef) en Hennie.

c29
 
Hennie se ma, Elizabeth, se graf op Rouxville.

c30
Geneem: Desember 1972
 
Hennie by sy ma, Bettie, se graf op Rouxville.

c31
 
President Steyn se woning('n verklaarde monument) naby Winburg. Marietha, Elsabé en Hennie.

c32
Geneem: 1971
 
Naby die Voortrekker monument naby Winburg.

c33
Geneem: 1971
 
Voortrekker monument by Winburg. Marietha, Elsabé en pa Hennie.

c34
Geneem: 1973
 
Pa Hennie, Elsabé en Marietha voor die deur op Standdeel.

c34a
 
Hennie op die dam op Standdeel.

c35
Geneem: Desember 1975
 
Elsabé, Hermie Potgieter(Evert se pa), Hennie in Des. 1975. Evert & Marietha het toe verloof geraak.

c36
Geneem: Mei 1977
 
Hennie op die stoep op Colenso. Dis die dag met Herman se doop geneem. Regs staan Isabeau Lavagna(Evert se suster) met haar ma(Herman se ouma Potgieter)

c37
 
Johannes van den Berg(Hennie se oudste broer) met Ina en Boetie(André).

c38
 
André en Ina(Johannes en Marthie, Hennie se oudste suster, se kinders).

c39
 
Johannes en Marthie op Ina se troue.

c40b
 
Jane van den Berg, Nys van Zyl(niggie) en Marie(De Wet Brandt se vrou)(voor) op Aliwal Noord.

c40a
Geneem: Oktober 1971
 
Die troue van Gansie met ?.

c40b
Geneem: Oktober 1971
 
Garsie en ? word met konfetti bestrooi.

Gaan na dokument #


Volgende 50

Vorige album in die databasis: #366/b Magrietha ou foto's #1 Volgende album in die databasis: #368/d Elsabé