-b Magrietha ou foto's #1 *begin 00000000 *einde 00000000 -b1 b_magrietha_1/b1.jpg Emmarentia Johanna Duminy. -b2 b_magrietha_1/b2.jpg Agter: Tienie van den Berg, Bragenza Johnson, Smittie Smit, Hendru van den Berg. Middel: Raaitjie van den Berg, Kotie Johnstone, Ouma Emmie Fourie, Kleintjie Smit, Liefie van den Rensburg. Voor: Renta van den Berg, Emmerentia Smit, Wilhelmina van Rensburg. -b3 b_magrietha_1/b3.jpg Agter: Lida en Frans Bester, Daan en Baby Joubert, Smittie, Catharina (Daan Joubert se dogter) en Adriaan Smit. Middel: Susan Joubert (Daan se dogter), Maxie, Ouma Emmie, Kleintjie, Emmerentia (Tant Kleintjie se dogter). Voor: Christoffel Bester (Lida seun). -b4 b_magrietha_1/b4.jpg Agter: Brageenza Johnstone, Tienie van den Berg, Smittie, Adriaan Smit, Mimmie van Biljon (Liefie se suster), Hendroe/Hennie, Ernest van Biljon, Ouboetie van Rensburg. Middel, Liefie, Raaitjie, Ouma Emmie, Kleintjie, Kotie. Voor: Renta, Emmerentia, Wilhelmina. -b5 b_magrietha_1/b5.jpg Agter: Tienie, Rencia Helm (Jous & Anna Kamp se dogter) en haar man Eben Helm,Smittie, Suzie (Hendru se 2e vrou), Emmerentia en George Norwie, Jan Nel, Jous en Anna en Bennie Kemp. Middel: Raaitjie, Kleintjie, Hendru, Maxie en Kotie. Voor: Dalene en Adriaan Smit. -b6 b_magrietha_1/b6.jpg Agter: Jan Nel, Daan Joubert, Maxie, Baby Joubert, Kleintjie en Smittie Smit, Raaitjie en Tiene van den Berg, Lida en Frans Bester, Rente van den Berg (later de Winnaar). Middel: Ousus, Ouma Emmie, Kotie en Bragenza Johnsone. Voor: Susan Joubert, Sophy Bester en Catharina Joubert. -b7 b_magrietha_1/b7.jpg Benjamin Duminy en Ousus (suster van ouma Maxie) en hul oudste seun. -b8 b_magrietha_1/b8.jpg Benjamin Duminy - Ouma Emmie se broer. Hy het op die plaas "Aangaan", dist Petrus Steyn gewoon. -b9 b_magrietha_1/b9.jpg Heel agter: Oom Smittie en Hennie Benade. Agter: Tant Kleintjie, Lida van Rensburgg (later Bester), tant Miemie Benade (tant Liefie e suster). Vlg. ry -b10 b_magrietha_1/b10.jpg Oom Tobie Duminy - Ouma Emmie se broer en sy 2e vrou. -b11 b_magrietha_1/b11.jpg Bragenza Johnstone se pa en sy tweede vrou. Haar naam was Emmie Duminy. Sy was Anna-Jous Kemp se suster (of dogter van Ousus). -b12 b_magrietha_1/b12.jpg Ouma Emmie en Oupa van Rensburg. Baba is tant Kleintjie. Die twee aan die regterkant is moontlik Ouboet en Ousus. -b13 b_magrietha_1/b13.jpg Troue van Sankie (tant Liefie se suster) en Koos van Biljon. Voor: agter troue van Ernest van Biljon en Miemie (tant Liefie se suster). Strooijonkers: agter links is Oom Tienie van den Berg, regs is Ben van Rensburg en voor links is Oom Hendru van Rensburg. -b14 b_magrietha_1/b14.jpg Oom Smittie en Tant Kleintjie vertrek op Wittebrood. -b15 b_magrietha_1/b15.jpg Agter: Kleintjie, Smittie, Hendru, Liefie. Middel: Ouma Emmie se begrafnis op Nooitgedacht. Voor: Adriaan en Wilhelmina. -b16 b_magrietha_1/b16.jpg Ouma Emmie se begrafnis op Nooitgedacht. Links: Kleintjie, Baby, -b17 b_magrietha_1/b17.jpg Raaitjie, Maxie, Kleintjie, Hendru. -b18 b_magrietha_1/b18.jpg Begrafnis. -b19 b_magrietha_1/b19.jpg Begrafnis. -b20a b_magrietha_1/b20a.jpg Ouma Max het hierdie foto van "Evert se gat" vir een van haar susters gestuur. Sy het agterop geskryf: "Hier is het by die gat van skryding en smart en o soveel trane wat van ons almal al daar lê onvergeetlik. Dink aan my als jy die kiekie sien. Julle suster, M.P." Evert se gat is so genoem weens die baie probleme wat geskep is wanneer dit gereën het en die spruit te vol was om na Evert se plaas toe deur te gaan. -b20 b_magrietha_1/b20.jpg Ou Mabaso (in die kombuis gewerk), Magrietha, Renta, Lida Olivier, oom Tienie-hulle, Oom Louw en tan Bettie aan Acton Homes se kant van die spruit. By laagwater drif net voor Standdeel. Vroëer jare is dit altyd "Evert se gat" genoem. As dit gereën het, kon Standdeel nie bereik word nie. -b21 b_magrietha_1/b21.jpg Oupa Evert, Ouma Maxie, tant Raaitjie, Lida Leibrandt, Oom Tienie, Tokkie. Voor: Renta, Magrietha (Ouma van den Berg). -b22 b_magrietha_1/b22.jpg Kind is Groenewald. Lida Bester, tant Baby en oom Ben van Rensburg (Ouma Max se broer) op die plaas Rietfontein in die Heilbron distrik waar tan Lida Bester grootgeword het. -b23 b_magrietha_1/b23.jpg Nuwe jaar op Leigh Farm. Speel Jukskei. Plaas tussen Rietfontein en Cross Road Farms. Agter: L. n. R.: Battie Fourie, Johannes Coetzee, oom Louw le Roux, Jan Potgieter, m oupa Evert. Oom Krisjan Hare gooi en heel voor op die foto is mnr. Chain, 'n vriend van Bergville. -b24 b_magrietha_1/b24.jpg Abraham Hermanus Potgieter. Tan Tokkie se pa wat baie jonk dood is. -b25 b_magrietha_1/b25.jpg Lida en Gert Olivier, Martiens en Tokkie Labuschagne, Hennie en Magrietha van den Berg Tokkie se pa wat baie jonk dood is. Voor: Ouma Max en oupa Evert. -b26 b_magrietha_1/b26.jpg Ouma Max en Oupa Evert op Standdeel by die Plymouth (1937) motor. ±1946 -b27 b_magrietha_1/b27.jpg Oupa Evert se broer Hendrik Potgieter se begrafnis op Rietfontein (1937) Links: Tokkie, Ouma Max, Bettie le Roux (suster), Anna Boshoff * dogter, Tant Kobie (die weduwee), Baby(suster). Pi[a Evert (broer) Martiens Potgieter * seun en Jan Potgieter * seun. -b28 b_magrietha_1/b28.jpg Oom Jan Potgieter en tant Marie se troue. Strooimeisie is Marie se suster Tois en strooijonker is Martin Bester. Laasgenoemde is later getroud. Jan Potgieter was seun van Oupa Evert se broer Hendrik. Oorlede 1949-10-11. -b29 b_magrietha_1/b29.jpg Oupa Evert (Ouma Max se man) se begrafnis op Standdee. Links: Oom Smittie, Oom Daan Joubert, Oom Hendru van Rensburg, Tokkie Labuschagne, tant Raaitjie, Ouma Max (weduwee). Oom Tienie, Oom Gert , Oom Grans Bester, Tant Baby Joubert, Oom Louw, Tant Bettie, Ouboetie, Oupa Hennie van den Berg. -b30 b_magrietha_1/b30.jpg Draers: Voor: Kobus en Oubaas Potgieter, en Hennie van den Berg. Middel: Groenewald en Martiens Labuschagne. Agter: Hendrik Potgieter en Gert Olivier. -b31 b_magrietha_1/b31.jpg Links van kis: Agter na voor: Hendrik Potgieter, Smittie, Oom Daan Joubert en Jan Potgieter. Regs: agter na voor, Oom Hendru van Rensburg, Frans Bester en Oom Louw le Roux. Heel regs: Gert Olivier & Hennie van den Berg. -b32 b_magrietha_1/b32.jpg Oom Daan Joubert se troue met tant Baby. Sy was weduwee van Been van Rensburg (geboer Groenewald). -b33 b_magrietha_1/b33.jpg Ouma Max by Oupa Evert se graf op Standdeel. Kyk die geelkoper blompot met blomme. ±1950 -b34 b_magrietha_1/b34.jpg Oupa Evert se graf op Standdeel. -b35 b_magrietha_1/b35.jpg Ouma Max. -b36 b_magrietha_1/b36.jpg Ouma Max in tant Lida Bester se tuin op Beaufort. -b37 b_magrietha_1/b37.jpg Ouma Max en tant Raaitjie(regs) by die melkkarretjie op Standdeel. -b38 b_magrietha_1/b38.jpg Ouma Max by 'n vriendin terwyl sy in Durban kuier. -b39 b_magrietha_1/b39.jpg Oumagroot Max en oupa Hennie van den Berg by oupa Evert se Plymouth. Hulle het teruggekeer vanaf Bulwer waar hulle vir tan Tokkie-hulle gaan kuier het. -b40 b_magrietha_1/b40.jpg Ouma Max kuier by tant Raaitjie na oupa Evert se dood. -b41 b_magrietha_1/b41.jpg Ouma Max kuier in Durban by tant Raaitjie en Oom Tienie. -b42 b_magrietha_1/b42.jpg Elsabé en Ouma Max. -b43 b_magrietha_1/b43.jpg Ouma op haar verjaarsdag (Poortweg). -b44 b_magrietha_1/b44.jpg Ouma Max op stoep-Poortweg. -b45 b_magrietha_1/b45.jpg Ouma Max op stoep-Poortweg. -b46 b_magrietha_1/b46.jpg Ouma Max in Sitkamer op Poortweg. -b47 b_magrietha_1/b47.jpg Ouma Max in eetkamer-Poortweg. -b48 b_magrietha_1/b48.jpg Dit was die swart en wit foto wat toe ingekeur is. -b49 b_magrietha_1/b49.jpg Ouma Max. -b50 b_magrietha_1/b50.jpg Ouma Max se kleinkinders ± 1957 Links: Marietha van den Berg, 'n losseerder, Magareetha Labuschagne, Casper Labuschagne. Voor: Evert en Gert(Babie) Olivier. Foto was in sitkamer op Poortweg geneem. -b51 b_magrietha_1/b51.jpg Oom Jan Nel kuier by Ouma Max ± 1956. -b52 b_magrietha_1/b52.jpg Ouma Max en Oom Jan. Poortweg. Elsabé word deur Ouma Max vasgehou. Dit is dalk voor hulle troue. (1956) -b53 b_magrietha_1/b53.jpg Oupa Jan Nel en Ouma Max op hulle troudag. (19 Jan 1957 ?) -b54 b_magrietha_1/b54.jpg Oupa Nel het hierdie klipstapel op Danskraal gebou. By 'n Geloftedagviering op 1 Desember het hy 'n krans gel^e. Hier is hy en Ouma Max. -b55 b_magrietha_1/b55.jpg Ouma Max op Standdeel. -b56 b_magrietha_1/b56.jpg Ouma Max op Standdeel. -b57 b_magrietha_1/b57.jpg Die naweek van Evert en Marietha Potgieter se troue (1975-06-28), Tant Kleintjie(wit jas), Oom Adriaan Smit, Henk Zeeman, Danie of Tienie de Winnaar by Ouma Max (grys klere). -b58 b_magrietha_1/b58.jpg Ouma Max is sitkamer op Standdeel. -b59 b_magrietha_1/b59.jpg Ouma Max se laaste Kersgety op Standdeel 1982. -b60 b_magrietha_1/b60.jpg Ouma Max se begrafnis op Standdeel. Links agter: Casper Labuschagne en Gert Olivier (Kleinseuns). -b61 b_magrietha_1/b61.jpg Links: Tant Raaitjie en regs tant Kleintjie albei is Ouma Max se susters. -b62 b_magrietha_1/b62.jpg By die graf van Oom Ben van Rensburg (Dit was Ouma Max se broer en tant Lida Bester se pa). Links: x?, Oom Hendru, Groenewald, tant Liefie, Wilhelmina (agter Lida Olivier), Ouma Max, Lida & Frans Bester met Sophie voor), tant Bettie. -b63 b_magrietha_1/b63.jpg Oumagroot Emmie en haar dogters. Ousus, Kotie, Raaitjie, Max, Kleintjie. -b64 b_magrietha_1/b64.jpg Agter: Oom Daan Joubert, tant Baby, oom Tienie, tant Raaitjie, Ouma Max, Samuel en Miems van den Berg met klein Sammel (Samuel), Adriaan Smit. Voor: Tweeling meisie(Hester) en seun(Martinus). -b65 b_magrietha_1/b65.jpg Ouma Emmie en haar kinders. Links: Kleintjie, Hendru, Ouboetie, Max en voor Raaitjie. -b66 b_magrietha_1/b66.jpg Tant Kleintjie, x, Ouma Max, Oom Tienie, tant Raaitjie. -b67 b_magrietha_1/b67.jpg Tant Raaitjie, Oom Tienie, Ouma Max en tant Kleintjie. -b68 b_magrietha_1/b68.jpg Tant Kleintjie en Ouma Max. -b69 b_magrietha_1/b69.jpg Ouma Max, Oom Hendru, tant Raaitjie (Poortweg). -b70 b_magrietha_1/b70.jpg Tant Suzie, Oom Hendru, Ouma Max, Oom Tienie, tant Raaitjie. (Poortweg). -b71 b_magrietha_1/b71.jpg Tant Kleintjie en Ouma Max (regs) by oom Hendru. -b72 b_magrietha_1/b72.jpg Die naweek met Marietha en Evert se troue 28 Junie 1975. Hier verskyn tant Kleintjie (blou trui), Oom Hendru (bie), Ouma Max (bruin rok) en Oom Tienie (tant Raaitjie wat toe reeds oorlede is se man) -b73 b_magrietha_1/b73.jpg Die naweek met Marietha en Evert se troue 28 Junie 1975. Hier verskyn tant Kleintjie (blou trui), Oom Hendru (bie), Ouma Max (bruin rok) en Oom Tienie (tant Raaitjie wat toe reeds oorlede is se man) -b74 b_magrietha_1/b74.jpg Die naweek met Marietha en Evert se troue 28 Junie 1975. Hier verskyn tant Kleintjie (blou trui), Oom Hendru (bie), Ouma Max (bruin rok) en Oom Tienie (tant Raaitjie wat toe reeds oorlede is se man) -b75 b_magrietha_1/b75.jpg Die naweek met Marietha en Evert se troue 28 Junie 1975. Hier verskyn tant Kleintjie (blou trui), Oom Hendru (bie), Ouma Max (bruin rok) en Oom Tienie (tant Raaitjie wat toe reeds oorlede is se man) -b76 b_magrietha_1/b76.jpg Die laaste foto van Ouma Max en tant Kleintjie in Durban (winklerspaaie) by Emmerentia Norwie net voor tant Kleintjie oorlede is. -b77 b_magrietha_1/b77.jpg Tant Raaitjie (links) en tant Kleintjie. -b78 b_magrietha_1/b78.jpg 'n Kuier by die see op Compensation. Links agter: Oom Tienie, Samuel, tant Raaitjie van den Berg. Voor: Renta en Magrietha. (Ouma gaan kuier by haar neef en niggie) -b79 b_magrietha_1/b79.jpg Links Ouma Max en haar suster Raaitjie. -b80 b_magrietha_1/b80.jpg Oupagroot Evert, Oumagroot Max, tant Raaitjie, tant Lida(Leibrandt), Oom Tienie, tant Tokkie(Labuschagne). Voor: tant Renta en Ouma Magrietha. -b81 b_magrietha_1/b81.jpg Links: tan Tokkie, Fransie Lots (vriend), Samuel, Oom Tienie, tant Raaitjie, Tant Hannie (oom Tienie se ma). Voor: Renta. -b82 b_magrietha_1/b82.jpg Tant Raaitjie en Ouma Max (links) op die skotskar op Standdeel. -b83 b_magrietha_1/b83.jpg Ouma Max (links) en tant Raaitjie op Standdeel. -b84 b_magrietha_1/b84.jpg Tant Raaitjie het 'n krans gel^e omdat sy voorsitter van ... was. Samuel Oom Tienie, tant Raaitjie, Miems. -b85 b_magrietha_1/b85.jpg Ouma Max en tant Raaitjie (regs). -b86 b_magrietha_1/b86.jpg Tant Raaitjie (links) en Ouma Max by een van tant Raaitjie se losseerders in Fynlands. -b87 b_magrietha_1/b87.jpg Ouma Max(links) Oom Tienie en tant Raaitjie. -b88 b_magrietha_1/b88.jpg Tant Raaitjie (regs). -b89 b_magrietha_1/b89.jpg Ouma Max (links) en tant Raaitjie. -b90 b_magrietha_1/b90.jpg Ouma Max (links) en tant Raaitjie. -b91 b_magrietha_1/b91.jpg Tant Raaitjie, Emmerentia (Norwie) Oum Max (regs). -b92 b_magrietha_1/b92.jpg Oupa Jan Nel, Ouma Max, Emmerentia, tant Raaitjie, Oom Tienie. -b93 b_magrietha_1/b93.jpg Oom Tienie en tant Raaitjie (Voor). -b94 b_magrietha_1/b94.jpg (sien [media b75]) -b95 b_magrietha_1/b95.jpg Na Oom Tienie van den Berg (tant Renta se pa) se begrafnis op Queenswood (Pretoria). Agter: Tant Suzie van Rensburg, Tant Susan de Winnaar. Voor: Ouma Max, Oom Hendru, tant Kleintjie. -b96 b_magrietha_1/b96.jpg Renta van den Berg. -b97 b_magrietha_1/b97.jpg Renta van den Berg voor haar troue. -b98 b_magrietha_1/b98.jpg Agter: Johannes de Winnaar (Danie se halwe broer), Samuel en Miems van den Berg, (Danie + Renta), Ouma Max, tant Kleintjie, Pieter Jonker(Oom Danie de Winnaar se halwe broer). Middel: Johannes se vrou, Danie se Pa en Ma(Susan), tant Raaitjie, oom Tienie en Frikkie(Pieter se vrou). Voor: Sammel, tweeling meisie(Hester) en seun(Marthinus). -b99 b_magrietha_1/b99.jpg Ons besoek die Voortrekker monument in Pretoria ± 1970. -b100 b_magrietha_1/b100.jpg Agter: Marietha en Elsabé. Voor: Marietjie, Tienie, Danie de Winnaar. -b101 b_magrietha_1/b101.jpg Danie, Oom Tienie, André, Pa Hennie, Marietha, Marietjie, tant Renta, oom Danie. Voor: Tienie en Elsabé. -b102 b_magrietha_1/b102.jpg Marietjie van tant Renta se troue met Ivan